Sluit by ons aan op 9 Oktober 2025 vir ’n gesprek tussen prof. Andries Visagie en Klara du Plessis oor haar Suid-Afrikaanse debuut, 𝘌𝘬’𝘵 𝘈𝘤𝘵.
- Datum: 9 Oktober 2025
- Tyd: 13:10–14:00
- Plek: Lettere 693
- RSVP: wae@sun.ac.za